|
|
|
Letters from students
_____________________________________
I have been a
student with Healing Hands International Massage
Academy for a number of courses. I currently
live in Sweden and I have studied with
institutions in various counties and I have
found Healing Hands International Massage
Academy to be one of the most helpful and
efficient places to study. They are always
willing to lend a hand and do what ever it takes
to accommodate their students. Their courses are
thorough and definitely prepare students for
application in the work situation.
Healing Hands International Massage Academy can
hold their head high when saying that they are
"international", as they are definitely on the
level of any well known, respected study
institution worldwide.
Janita Lord, 21
__________________________________________________________
Goeie dag Rudi, Elsabe en Yolandi:
Daar is ‘n gesegde wat sê - “ As jy iets het om
te sê, moet jy dit sê”, en vandag het ek
verseker iets om te sê!
Sowat ses maande gelede het ek deur ‘n stadium
van donker dieptes gegaan, en ek wil nie eers
aan die gedagtes en oorwegings dink wat my
situasie geensins beter gemaak het nie.
Op ‘n koue winters oggend het ek julle
advertensie oor die radio gehoor wat net vir my
die aansporing was om iets te doen om weer kleur
aan my lewe te gee.
My eerste telefoniese kontak was met Elsabe wie
se stem op daardie stadium regtig soos ‘n koel
bries op ‘n warm dag was. Jou eerste epos aan my
het die volgende woorde ingesluit - "How you
treat people, is indicative of how you can
expect people to treat you." Deepak Chopra, MD
en Angel Blessings” (pragtige woorde met
wonderlike betekenis) wat net vir my die
aansporing was dat dit vir my die regte besluit
was om te doen. Dit is tog so jammer dat ek jou
nog nie ontmoet het nie, maar dit voel of ek
julle al jare ken.
Yolandi, met jou het ek gereelde kontak gehad
met betrekking tot my besprekings vir die
kursusse wat ek graag wou doen, en ek moet sê
dat jy maar mag! Dit is altyd ‘n plesier om met
jou te kan gesels, en dit regtig ‘n vreugde om
jou te kon ontmoet! Baie dankie vir al daardie
vreugdevolle oomblikke met die oorhandiging van
my sertifikate en die telefoon oproepe met
uitslae van my eksamens. Dit is jy wat ‘n
oomblik van koue vrees kan omskep in oomblikke
van totale vreugde soos net jy kan!
Rudi, ek dink nie ek is by magte om iets oor jou
te kan sê wat nie al gesê is nie, al sou ek vir
baie lank kan aangaan. Jy is verseker ‘n MEESTER
in dit wat jy doen, en om op jou te kon werk vir
my eksamens en die lesings wat ek by jou kon
gehad het was ‘n vreugde, voorreg en ‘n eer. Ek
het die voorreg gehad om so baie by jou te kon
leer, en jy is verseker nie net ‘n instrukteur
nie, maar ‘n totale inspirasie en ‘n bron van
ongekende kennis! Was dit nie vir jou
ondersteuning en aansporing tydens my Sport
Massering kursus nie, het ek dit verseker nie
gemaak nie! Nogmaals baie dankie.
‘n Groot dankie ook aan Graham, Martie en
Bedelia by wie ek ook soveel kon leer, en vir al
die geduld en aansporing.
In my wildste drome sou ek nie kon dink dat
soveel wonderlike dinge kon ervaar in die
afgelope ses maande nie, en al die harde werk
was deur en deur die moeite werd. Om my diploma
te voltooi is nou my grootste inspirasie, en met
al my kennis en passie is my vermoë om nou ‘n
verskil in ander se lewens te maak vir my iets
baie groter as myself. As ek langs my
masseringsbed staan, betree ek verseker ‘n ander
wêreld wat ek nooit gedink het ek ooit sou kon
ervaar nie.
Baie dankie vir die groot verskil wat Healing
Hands in my lewe kon maak, en wat julle almal
gedoen het om my lewe te verander. Ek sal nie in
woorde kan beskryf wat elke oomblik wat ek deur
julle deur gestap het vir my beteken het nie. Ek
voel selfs emosioneel om te dink dat daar nog
mense soos julle is wat soveel omgee en doen vir
mense wie julle nie eers ken nie.
Mag julle almal ‘n wonderlike 2008 hê, en mag
julle suksesse net van krag tot krag gaan. Ek is
oortuig dat my ervarings hierdie jaar by Healing
Hands net beter en groter sal word. Ek het
verseker nog so baie wat ek by julle wil leer,
en dit is my diepste wens om wat ek by julle
geleer het, as 'n beroep te kan beoefen.
Vriendelike Groete
Pierré
__________________________________________________________
Good morning Yolandi
I trust you are well on this crisp winters
morning.
I just wanted to say a big thank you to all at
Healing Hands, I am really enjoying the
Reflexology course, last night when the time was
up I was quite disappointed as I could have
carried on for a lot longer, but I suppose that
there have to be time restraints so that we can
get everything into our heads and hands and we
need to go home at some time as well.
Anyway, please pass my grateful thanks on to all
concerned, all at Healing Hands are doing a
wonderful job.
Have an awesome day.
Kind regards
Sandra
__________________________________________________________
Hi Elsabe,
I hope you are keeping well. This is just a note
to let you know that I thoroughly enjoyed the
Holistic massage training with Brigitte during
March. I am continuing with my 50 hours of
massage practice and everyone is enjoying it
immensely. I have also started practicing Reiki
and Indian head massage at my Homeopath's clinic
over some weekends which helps the healing
process for some of her patients.
I am looking forward to attending another
course.
Kind regards
Diane
|
|
 |
|
|